Die Olielamp Potgooi is 'n potgooi om die woord van God te verprei en mense meer te leer oor wie God is en Sy liefde vir ons.
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EP07 - Die Kerk van 30-500 n.C.
13:20
13:20
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
13:20In hierdie episode van Die Olielamp gesels ons met Ds. Pieter Boon oor die eerste vyf eeue van die Christelike kerk. Ons ondersoek hoe die vroeë gelowiges Romeinse vervolging oorleef het, die invloed van Konstantyn se bekering, en die rol van kerkleiers soos Augustinus. Verder kyk ons na die groot leerstellige kwessies wat die kerk se teologiese ri…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EP06 - Die man se taak in die kerk
20:25
20:25
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
20:25In hierdie episode van Die Olielamp fokus ons op die belangrike rol wat mans in die kerk speel. Ons bespreek hoe die Bybel mans rig om dienende leiers in die gemeente te wees, en hoe hulle hul unieke gawes kan gebruik om God se koninkryk te bou. Ons kyk na praktiese maniere waarop mans hul gesin en kerkverantwoordelikhede kan balanseer, en die impa…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EP05 - Die Man se taak in die Huwelik
20:43
20:43
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
20:43In hierdie episode van Die Olielamp ondersoek ons die Bybelse riglyne vir die rol van die man in die huwelik. Ons bespreek hoe die Skrif ons leer om as man ’n leiersposisie in te neem wat nie oorheers nie, maar gekenmerk word deur diensbaarheid en liefde. Ons praat met Coen Fourie oor hierdie belangrike onderwerp en vra hoe mans prakties hul Godgeg…
…
continue reading
In vandag se episode gesels ons met Oom Jaco de Beer, ’n toegewyde straat evangelis wat sy hart en passie vir die verspreiding van die Evangelie met ons deel. Ons ondersoek hoekom straat evangelisasie so belangrik is in vandag se tyd, hoe om dit met selfvertroue en deernis aan te pak, en luister na waardevolle wenke van iemand wat eerstehandse erva…
…
continue reading
In hierdie episode gesels ons met Ds. Jonker Venter oor die tema van gebed. Ons bespreek verskeie vrae soos hoekom ons bid, hoe om te bid, en meer. Hierdie episode kan ons help om ons persoonlike verhouding met God te verdiep deur te leer bid soos Jesus ons self geleer het.
…
continue reading
In hierdie episode van Die Olielamp Potgooi bespreek ek, Cornèl Meyer, saam met ons spesiale gas, Ds. Erik van Alten, die kern van Christelike leierskap. Ons delf diep in wat dit beteken om ’n leier te wees wat gegrond is in Christelike waardes en hoe ons hierdie beginsels in ons alledaagse lewens en gemeenskappe kan toepas. Sluit by ons aan in hie…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
EP01 - Wie is die Olielamp Potgooi
8:31
8:31
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
8:31Welkom by die Olielamp se potgooi kanaal! Ons nooi julle hartlik uit om saam met ons oor die geloof te praat en leer. Skakel elke Saterdag in om nie 'n epesode te mis nie. Indien jy enige vrae of onderwerp voorstelle het of self graag saam met ons praat op die podgooi, stuur gerus 'n epos na: olielamp.podcast@gmail.com…
…
continue reading