Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 27 Desember 2024
49:33
49:33
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
49:33
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
As gevolg van geweldige trauma het Lucelle van Wyk ontvlugting gevind in haar tuin. Sy het haar tuin in verskillende kamers verdeel soos sy deur haar trauma gewerk het. Haar tuin is haar skilderdoek. Sy gesels oor haar Droombos in Stellenbosch.De către RSG
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 26 Desember 2024
49:06
49:06
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
49:06
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Word uitvoerende hoofde te veel of laags besoldigde werknemers te min betaal?
7:11
7:11
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
7:11
Professor Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr (CDH) gesels oor die gaping in vergoeding van uitvoerende hoofde en laags besoldigde werknemers. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Gaan ons oor tien jaar nog rolprentteaters in Suid-Afrika hê?
8:30
8:30
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
8:30
Leon van Nierop, legende in die rolprentbedryf en filmresensent gesels oor rolprentteaters in Suid-Afri Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Ryk drink koffie met Springbok-legende Schalk Brits
22:12
22:12
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
22:12
Schalk Brits, voormalige Springbok-haker en medestigter van Avante Brandy gesels oor sy agtergrond en besigheid. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Ernie Els koppel sy naam aan Zimbali Lakes
9:58
9:58
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
9:58
Ernie Els, viermalige major-kampioen Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Willie Botha se klassieke konsertina
14:32
14:32
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
14:32
Willie Botha is bekend daarvoor dat hy klassieke musiek op ‘n konsertina speel. Christelle Webb-Joubert leer ken hom van nader.De către RSG
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 24 Desember 2024
48:05
48:05
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
48:05
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Beeste en gras kan wyndinamika verander
6:46
6:46
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
6:46
Wilhelm Joubert, wingerdboukundige by die Hartenberg-wynlandgoed verduidelik hoe wyndinamika verander kan word. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
Rudi Kriel, projekleier van GoMetro gesels oor Suid-Afrika se eerste elektriese taxi. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Calvinia-boorling werk dat hy bars in Texas
5:45
5:45
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
5:45
André Müller, baleroperateur in die Amerikaanse deelstaat Texas Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die stigter van Sygnia, Magda Wierzycka gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en die regering van nasionale eenheid. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maanag 23 Desember 2024
47:06
47:06
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
47:06
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Dié silwer behoort aan Suid-Afrika
9:17
9:17
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
9:17
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor silwer wat aan Suid-Afrika behoort. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die finansiële impak van indringerspesies is baie meer as wat jy dink
6:02
6:02
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
6:02
Prof. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die finansiële impak van indringerspesies. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Waterprobleme? Só werk dit om ’n boorgat te sink
5:12
5:12
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
5:12
Buks Venter Jnr, mede-eienaar van Buks Boorwerke verduidelik hoe om 'n boorgat te sink. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Nie alle aktuarisse het grys skoene nie
14:20
14:20
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
14:20
Tobie van Heerden, uitvoerende hoof van 10X Investments gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Amazon belê in kernkrag, en daar is ’n Suid-Afrikaanse konneksie
7:41
7:41
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
7:41
André Pienaar van C5 Capital gesels oor Amazon wat in kernkrag belê. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20 ste Desember 2024
48:55
48:55
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
48:55
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kenners antwoord luisteraarsvrae
29:26
29:26
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
29:26
Mia Kriegler van Kruger Internasionaal en Elke Brink van PSG Wealth R21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Jean-Pierre Verster kyk na beleggings in 2025
10:12
10:12
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
10:12
Jean-Pierre Verster, bestuurshoof van Protea Capital Management gesels oor beleggings in 2025. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
So help mens kleinsakeondernemings
6:56
6:56
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
6:56
Anisa Fielding van IMM gesels oor kleinsakeondernemings. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Tinus drink koffie met Sabihah Mohammed van die Reserwebank
12:17
12:17
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
12:17
Sabihah Mohamed, bestuurshoof van CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Schalk Louw gesels oor sy aandeelkeuses
11:27
11:27
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
11:27
Schalk Louw, portefeuljebestuurder by PSG Wealth gesels oor sy aandeelkeuses. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Eskom hoop daar is lig aan die einde van die tonnel
8:07
8:07
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
8:07
Dan Marokane, uitvoerende hoof van Eskom gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading