'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
Southern Sun se rekordjaar spruit uit toeriste in die Kaap
8:49
8:49
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
8:49
Marcel von Aulock – uitvoerende hoof, Southern Sun Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Suid-Kaap Kinderkoor en Songs of Praise
11:14
11:14
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
11:14
Jan-Erik Swart is die dirigent van die Suid-Kaap Kinderkoor. Hy vertel van die koor se prestasies, en Songs of Praise wat eersdaags in George plaasvind.De către RSG
…
continue reading
1
Die effektetrust-bedryf is meer ingewikkeld as wat jy dink
23:11
23:11
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
23:11
Nerina Visser van etfSA en Johan Gouws van Sasfin Wealth gesels oor effektetrusts.De către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Anglo verwerp ’n derde BHP-aanbod, maar…
5:04
5:04
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
5:04
Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Vennote Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Capitec het nou 22 miljoen kliënte, meer as Standard Bank en Absa sáám
7:57
7:57
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
7:57
Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Dis Bitcoin Pizza-dag in die kriptowêreld
6:18
6:18
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
6:18
Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die verkiesing gaan heel moontlik beleggingsmarkte en die wisselkoers help
6:30
6:30
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
6:30
Hannes van den Berg – portefeuljebestuurder, Ninety One Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 22 ste Mei 2024
47:17
47:17
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
47:17
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Any dream will do – My pad met Webber
13:17
13:17
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
13:17
André Schwartz vertel van sy produksie, Any dream will do – My pad met Webber. Dis ‘n baie eerlike en persoonlike produksie waarin hy vertel van sy lewe en uitdagings.De către RSG
…
continue reading
1
The unlikely secret agent by Markteater
6:37
6:37
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
6:37
Terrance April besoek die Markteater in Johannesburg, en gesels met die akteur, Wessel Pretorius, oor die produksie, The unlikely secret agent.De către RSG
…
continue reading
1
RSG radiodrama-skryfkompetisie 2024
12:06
12:06
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
12:06
Eddie de Jager, dramaregisseur en vervaardiger by RSG, gesels oor vanjaar se RSG radiodrama-skryfkompetisie. Dit vind plaas in samewerking met die ATKV, en die sluitingsdatum is 30 Junie 2024.De către RSG
…
continue reading
1
Die Nampo Oesdag trek weer ’n rekord aantal besoekers
5:19
5:19
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
5:19
Dr Dirk Strydom, hoof van die Nampo-afdeling by Graan SA gesels oor Nampo 2024. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
"Jy moet nie belegginsbesluite basseer op politiek nie" – Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
TymeBank-kliënte kan nou kontant by spaza-winkels trek
7:52
7:52
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
7:52
Die uitvoerende hoof van TymeBank, Coen Jonker sê dit maak baie sin vir 'n Spaza-eienaar om van die kontant uit die kasregister te kry om risiko te vermy. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor buitelandse beleggings. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Suid-Afrikaners installeer sonstelsels dat dit bars
8:39
8:39
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
8:39
DeVilliers Botha van die die Suid-Afrikaanse Fotovoltaïese Vereniging (SAPVIA) gesels oor data uit Eskom se weeklikse statusverslag wat toon dat die installering van daksonkrag klim. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 21ste Mei 2024
49:57
49:57
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
49:57
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand, Transaction Capital se resultate, Coronation wat 'n dividend verklaar, en Alexforbes se handelsverklaring. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Chat GPT4o. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Groot planne vir ’n nuwe Kaapse lughawe
8:04
8:04
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
8:04
Deon Cloete, besturende direkteur van die Kaapse Wynland-lughawe gesels oor die nuwe Kaapse lughawe. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die Inkomstediens kyk na die doeltreffendheid van sy doane-dienste
8:03
8:03
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
8:03
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gesels oor 'n tydvrystellingstudie tussen Suid-Afrika en Eswatini. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Astral kyk dalk na geblikte hoender
9:02
9:02
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
9:02
Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral Foods gesels oor hulle tussentydse resultate, en planne vir geblikte hoender. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Netcare sien uit na nóg NGV-interaksie
6:31
6:31
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
6:31
Dr Erich Bock, waarnemende besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling gesels oor die groep se resultate en die NGV. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die JSE raak-raak aan 'n hoogtepunt
9:31
9:31
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
9:31
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 20ste Mei 2024
50:39
50:39
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
50:39
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kenners antwoord luisteraarsvrae
18:50
18:50
Redă mai târziu
Redă mai târziu
Liste
Like
Plăcut
18:50
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die rand, die goudprys, en Napers se nuwe baas. Volg RSG Geldsake op TwitterDe către Ryk van Niekerk
…
continue reading