Artwork

Content provided by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://ro.player.fm/legal.
Player FM - Aplicație Podcast
Treceți offline cu aplicația Player FM !

Die Lig wat in jou Hart Skyn

2:46
 
Distribuie
 
Manage episode 410578132 series 3072738
Content provided by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://ro.player.fm/legal.

Psalm 119:130 Begrip van u woord bring lig; dit gee insig aan die eenvoudige. (NLV)
Jy ken daardie gevoel van frustrasie wanneer daar iets is, wat jy net nie mooi kan verstaan nie. Iets wat jy weet net nie heeltemal reg is nie, en die oplossing van die probleem ontwyk jou geheel en al. En dan skielik op ‘n dag maak dit sin - dit is asof … ‘n lig aangeskakel het.

'n Jong prediker het my ‘n rukkie gelede gevra om hom oor een van sy onlangse preke terugvoer te gee. Dit was 'n enorme voorreg. Ons het na 'n video van die preek gekyk, dit gestop en weer begin en gepraat oor dinge. Ek het vrae gevra en hy het homself ten doel gestel om die antwoorde te vind.

Die hoogtepunt het gekom toe hy gesê het, "Jy weet, dit is amper asof ek twee preke gepreek het, asof ek probeer het om twee boodskappe in een in te druk." Ja! Dit is presies wat ek gehoop het hy sou insien. Dit is asof die lig aangekom het.

Maar dit sou nie gebeur het as hy nie die inisiatief geneem het om hulp te vra nie. As sy hart nie ontvanklik vir opbouende kritiek was nie (ja, ek weet, dit is nooit maklik om kritiek te ontvang nie) én as hy nie die moeite gedoen het om dit te prosesseer en te verstaan nie. God se Woord werk ook nogal so:

Psalm 119:30 Begrip van u woord bring lig; dit gee insig aan die eenvoudige. (NLV)

Ons moet die inisiatief neem om die Bybel te lees, en dan die tyd neem om dit te oordink; om dit te verstaan en wanneer ons dit doen ... bring dit lig in ons lewens.

Sal jy eerder wys of dom wees? Wil jy leer, groei, en die mens word wat God jou gemaak het om te wees? Maak dan die Woord van God oop en lees dit, ontvang dit, reflekteer daaroor en reageer daarop. Dit sal lig in jou lewe bring. Dit sal jou wys maak.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the Show.

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1198 episoade

Artwork
iconDistribuie
 
すべてのエピソード

×
 
Loading …

Bun venit la Player FM!

Player FM scanează web-ul pentru podcast-uri de înaltă calitate pentru a vă putea bucura acum. Este cea mai bună aplicație pentru podcast și funcționează pe Android, iPhone și pe web. Înscrieți-vă pentru a sincroniza abonamentele pe toate dispozitivele.

Ghid rapid de referință