Artwork

Content provided by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://ro.player.fm/legal.
Player FM - Aplicație Podcast
Treceți offline cu aplicația Player FM !

Wanneer Liefde Seëvier

2:59
 
Distribuie
 
Manage episode 452170422 series 3072738
Content provided by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://ro.player.fm/legal.

Send us a text

1 Johannes 3:18 Kinders, laat ons nie liefhê met woorde of gepratery nie, maar eerder deur ons optrede, en met opregte bedoelings. (NLV)
Kom ons kyk ‘n bietjie na die temas van rolprente. Jy sal sien dat liefdesverhale onder die gewildste van alle genres is. Baie mense geniet inderdaad aksie films of dramas en selfs gruwelfilms (nou nie heeltemal my ding nie!). Maar ek dink liefdesverhale bly bo aan die lys. Hoekom is dit?

Nouja, het jy al ooit een van daardie rolprente met ‘n liefdestema ontleed? Het jy al na die intrige en die karakters gekyk om te sien hoekom ons so graag daarna kyk? Die resep wat hulle laat werk, is wanneer die liefde, teen die normale verloop, seëvier; wanneer die liefde uitgedaag word deur uitsonderlike uitdagings en beproewings, en nogtans seëvier.

Kom ons erken dit, as die draaiboek bloot uit twee mense sou bestaan wat vir mekaar sê: "Ek is lief vir jou," al het hulle allerhande kreatiewe maniere om dit te sê, sou dit nogal vervelig wees, nie waar nie?! Of as hulle gelukkig getroud is, in 'n mooi huisie woon, twee goed aangepaste kinders het, en dag na dag doodgelukkig is, sou enigiemand daardie fliek vir negentig minute wil kyk? Waarskynlik nie.

Nee, ons smag daarna om oor die mees uitdagende omstandighede die liefde te sien seëvier. Ons verlang daarna om te sien hoe liefde volhard en die oorhand kry ten spyte van erge beproewings. Dit is wat 'n liefdesverhaal laat slaag. Ja, kom ons wees eerlik, dis lekker om daarna te kyk. Hier is die liefde waarna ons smag in:

As jy dit op die keper beskou, word liefde skielik ‘n werklikheid wanneer ons uitdagende omstandighede oorwin, en in die naam van liefde, erge beproewinge te bowe kom ….

Dis een ding om te sê dat ons iemand liefhet. Dit is heeltemal 'n ander ding om daardie liefde te demonstreer deur die opofferings wat ons vir hulle maak. Laat jou liefde opreg wees!

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1396 episoade

Artwork
iconDistribuie
 
Toate episoadele

×
 
Loading …

Bun venit la Player FM!

Player FM scanează web-ul pentru podcast-uri de înaltă calitate pentru a vă putea bucura acum. Este cea mai bună aplicație pentru podcast și funcționează pe Android, iPhone și pe web. Înscrieți-vă pentru a sincroniza abonamentele pe toate dispozitivele.

Ghid rapid de referință