Artwork

Content provided by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://ro.player.fm/legal.
Player FM - Aplicație Podcast
Treceți offline cu aplicația Player FM !

Word deur die Heilige Gees Vervul

2:53
 
Distribuie
 
Manage episode 459897407 series 3072738
Content provided by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://ro.player.fm/legal.

Send us a text

Efesiërs 5:18-20 Verder, moenie soveel wyn drink dat julle dronk word nie, dit lei tot uitspattige gedrag. Nee, laat die Heilige Gees julle lewe vol maak en sing saam psalms en lofgesange en geestelike liedere. Sing en jubel met julle hele hart tot eer van die Here. Sê altyd in die Naam van ons Here Jesus Christus vir God die Vader dankie vir alle dinge. (NLV)
Daar is soveel goeie dinge in hierdie lewe. En hoewel die meeste van ons nie al ons tyd in die sewende hemel verkeer nie, is dit 'n goeie ding om dít wat na ons kant toe kom, te geniet ... natuurlik binne perke!

Ek is geseën met die wonderlikste vrou, met drie volwasse kinders en drie kleinkinders. Saam verteenwoordig hulle die grootste “aardse seën”, as ek dit so kan noem, in my lewe.

Ek weet dat nie almal so geseënd is nie. Ek was ook op ‘n stadium heeltemal alleen in hierdie wêreld. Wat ook al jou situasie is, is daar waarskynlik tog mense en dinge wat vir jou tot seën is. En ek wil graag beklemtoon dat dit goed is dat ons die goeie dinge, die seëninge, in ons lewe geniet.

Maar daar is iewers 'n perk wat ons so maklik kan oorskry; ‘n situasie waarin ons op eie risiko oor daardie streep trap, wanneer ons so bedwelm raak met die dinge van hierdie wêreld, dat ons vir onsself skatte begin opgaar en verwaand en selfvoldaan raak.

Die liefde wat God vir jou het, sy begeerte om jou met sy Teenwoordigheid te vul, troef enigiets wat hierdie wêreld kan bied. Moenie dat die goeie dinge in jou lewe jou beroof van die heel beste nie.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1433 episoade

Artwork
iconDistribuie
 
Semua episod

×
 
Loading …

Bun venit la Player FM!

Player FM scanează web-ul pentru podcast-uri de înaltă calitate pentru a vă putea bucura acum. Este cea mai bună aplicație pentru podcast și funcționează pe Android, iPhone și pe web. Înscrieți-vă pentru a sincroniza abonamentele pe toate dispozitivele.

Ghid rapid de referință

Listen to this show while you explore
Play