Artwork

Content provided by Scriptura. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Scriptura or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://ro.player.fm/legal.
Player FM - Aplicație Podcast
Treceți offline cu aplicația Player FM !

Huweliksvoorbereiding: Hoe begin ons die verhouding reg?

33:24
 
Distribuie
 
Manage episode 420657764 series 1743724
Content provided by Scriptura. All podcast content including episodes, graphics, and podcast descriptions are uploaded and provided directly by Scriptura or their podcast platform partner. If you believe someone is using your copyrighted work without your permission, you can follow the process outlined here https://ro.player.fm/legal.

Waar kom die huwelik vandaan, en wie is die outeur daarvan? Hoekom nie met 'n ongelowige trou nie? Dien jou aanstaande huweliksmaat die Here of nie? Is jou huidige lewensstyl bepalend van hoe jy in jou huwelik gaan leef? Is die troudagtradisies en sosiale invloed van die sekulêre wêreld belangrik vir die christen, of is geloof in God en 'n bybelse visie van die huwelik die bepalende faktore van 'n geseënde huwelik? Is daar leemtes in ons onderrig van ons kinders oor verhoudings, hul liggame en die huwelik? Hoekom nie saambly nie, en hoekom is daar so 'n hoë agting in die Woord van God oor die menslike liggaam wat verheerlik moet word?

  continue reading

322 episoade

Artwork
iconDistribuie
 
Alle episoder

×
 
Loading …

Bun venit la Player FM!

Player FM scanează web-ul pentru podcast-uri de înaltă calitate pentru a vă putea bucura acum. Este cea mai bună aplicație pentru podcast și funcționează pe Android, iPhone și pe web. Înscrieți-vă pentru a sincroniza abonamentele pe toate dispozitivele.

Ghid rapid de referință